ABOUT THIS PODCAST 🔗

Hosts:
Update frequency:
weekly
Average audio length:
38 minutes
English
United States
494 episodes
since Oct. 21, 2016
episodic

LATEST EPISODE 🔗

“Alles wat waar is, alles wat edel is (all that is awe-inspiring), alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is – watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees – daarop moet julle julle gedagtes rig.” Luister hier na die klankopname of op die potgooi…

SEARCH PAST EPISODES

Search past episodes of Stellenbosch Gemeente.

PREVIOUS EPISODES

Paulus is in die tronk vanwaar hy ‘n brief skryf aan die gemeente in Filippi. daar ‘n gaping is tussen waar Paulus hom bevind en waar hym bevind en waar hy eerder sou wou wees. Ek wonder wat sou jy wens as jy nou een wens kon kry wat gaan waar word? Wanneer ek dit hoor is my eerste gevoel daard…
“God is not found in the soul by adding anything, but by a process of subtraction.” – Meister Eckhart Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:
Wat die hart van vol is, loop die mond van oor… loop jou hele lewe van oor. Vandag is die laaste tema in ‘n reeks wat gaan oor hoe dit is om as deel van en binne in God se Koninkryk te leef. As metafoor vir die hele reeks het ons gesê dit is soos om ‘n nuwe taal aan te leer. Luister hier na die…
“Instructions for living a life: Pay attention. Be astonished. Tell about it.” – Mary Oliver Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:
Hoe sou jou perspektief op jou werk verander wanneer jy ook daar bid “laat U naam geheilig word, laat U koninkryk kom, laat U wil geskied”? Hoe sou dit lyk wanneer hierdie gebed beantwoord word? Kom gee saam met ons ’n volgende tree om die koninkryk van God na die res van ons lewe te vertaal. Lu…
. Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:
Wat is die hart van Jesus se taal? Hy vertel ons met Sy eerste woorde in Markus 1:14-15. Markus 1 begin met Johannes die doper wat mense nooi om krities na die lewe en hul hartstaal te kyk; te erken dat die lewensdrama en hulle leef daarin, uit pas is met die lewegewende oertaal en dat dit is hoe…
Genade is soms verbasend alledaags. “I do not understand the mystery of grace – only that it meets us where we are but does not leave us where it found us.” – Anne Lamott   Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:
Jesus vertel van ’n gasheer wat sê: ‘Kom, alles is gereed.’ Een van die moeilikste dinge om te aanvaar van die Christelike geloof, is dat dit nie begin by wat ons vir God doen nie, maar by dit wat God vir ons voorberei het. Ons is gaste by ‘n feesmaal. Ons moet net opdaag en dit ontvang. Jesus is…
Disclaimer: The podcast and artwork embedded on this page are from SG Web, which is the property of its owner and not affiliated with or endorsed by Listen Notes, Inc.