ABOUT THIS EPISODE

English
South Africa

TRANSCRIPT 🔗

SEARCH PAST EPISODES

Search past episodes of Fearless & Unfiltered.

OTHER EPISODES IN THIS PODCAST

Rudi Swanepoel: Dominee | Skrywer | Foodie | Aktivis Ek en Rudi gesels oor Andrew Murray NG Kerk waar hy in die bediening staan, oor sy hart vir versoening, witwerk, die neem van verantwoordelikheid, en meer. Dit was so 'n voorreg om met Rudi te gesels. Rudi is 'n vriend, leier, kritiese denker en …
Ruhan Fourie: Geskiedkundige | Akademikus Ek en Ruhan gesels oor sy navorsing, die kerk, oor hoe ons geskiedenis teenwoordig is in ons hede, plundering (looting), aktiewe burgerskap, oor wat versoening en inklusiwiteit vir ons beteken en meer. "Ons moet besef dat as dit sleg gaan daar buite…
Ashwin Afrikanus Thyssen: Dosent | PhD student | Aktivis Ek en Ashwin gesels oor sy PhD studie: '"O My Body": Constructing a Black and Queer Theological Anthropology', oor die interseksie van geloof, sekusualiteit en ras, en hoe hierdie diskoerse in die samelewing uitspeel. Ons praat ook oor die m…
Azille Coetzee: Filosoof | Feminis | Skrywer Ek en Azille gesels oor haar boeke (In my vel en haar splinternuwe boek: Die teenoorgestelde is net so waar), wit bevoorregting, feminisme, inklusiwiteit, Afrikaner wees en meer. Azille is 'n nederige, diep-denkende, amazing mens en ons land en wêreld …
Disclaimer: The podcast and artwork embedded on this page are from Lidia Rauch, which is the property of its owner and not affiliated with or endorsed by Listen Notes, Inc.