ABOUT THIS EPISODE
Azille Coetzee: Filosoof | Feminis | Skrywer
Ek en Azille gesels oor haar boeke (In my vel en haar splinternuwe boek: Die teenoorgestelde is net so waar), wit bevoorregting, feminisme, inklusiwiteit, Afrikaner wees en meer.
Azille is 'n nederige, diep-denkende, amazing mens en ons land en wêreld is verseker soveel ryker met haar stem in dit! Hierdie was een van my gunsteling gesprekke sovêr, met baie stof te nadeneke. Ek hoop regtig dat jy ook waarde daaruit sal kry.
English
South Africa
TRANSCRIPT 🔗
Are you the producer of this podcast?
Add a podcast transcript
Need Audio-to-Text?
Transcribe with Listen411 in Just 60 Seconds
SEARCH PAST EPISODES
Search past episodes of Fearless & Unfiltered.
OTHER EPISODES IN THIS PODCAST
With the 2021 Local Government Election coming up, I wanted to share my thoughts on what I think is worth thinking about and considering before casting your vote on Monday. I speak from my experience in party politics and local government.
Two things I didn't mention, but would like to remind you…
Ashwin Afrikanus Thyssen: Dosent | PhD student | Aktivis
Ek en Ashwin gesels oor sy PhD studie: '"O My Body": Constructing a Black and Queer Theological Anthropology', oor die interseksie van geloof, sekusualiteit en ras, en hoe hierdie diskoerse in die samelewing uitspeel. Ons praat ook oor die m…
Rudi Swanepoel: Dominee | Skrywer | Foodie | Aktivis Ek en Rudi gesels oor Andrew Murray NG Kerk waar hy in die bediening staan, oor sy hart vir versoening, witwerk, die neem van verantwoordelikheid, en meer. Dit was so 'n voorreg om met Rudi te gesels. Rudi is 'n vriend, leier, kritiese denker en …
Ruhan Fourie: Geskiedkundige | Akademikus
Ek en Ruhan gesels oor sy navorsing, die kerk, oor hoe ons geskiedenis teenwoordig is in ons hede, plundering (looting), aktiewe burgerskap, oor wat versoening en inklusiwiteit vir ons beteken en meer.
"Ons moet besef dat as dit sleg gaan daar buite…
Disclaimer: The podcast and artwork embedded on this page are from Lidia Rauch, which is the property of its owner and not affiliated with or endorsed by Listen Notes, Inc.
EDIT
Thank you for helping to keep the podcast database up to date.