ABOUT THIS PODCAST 🔗

Update frequency:
every 12 days
Average audio length:
20 minutes
Guest interviews
English
South Africa
166 episodes
since July 21, 2022
episodic

LATEST EPISODE 🔗

Janine van Niekerk gesels met Muller Crauwkamp oor die aand van Kersfees in Augustus die musiek wat in die produksie gepryk het.

SEARCH PAST EPISODES

Search past episodes of Colourful.

PREVIOUS EPISODES

Janine van Niekerk is speaking to Norton Oosthuis about Easthouse, ministry and his walk with Jesus.
Janine van Niekerk gesels met Gillaum en Rene Louw oor hulle lewens nou, NuweLof, hulle eie musiek en hulle pad met Jesus.

Ruth - My Vader

Janine van Niekerk gesels met Ruth oor haar lied "My Vader" en die hele konsep van Vaderskap in enige mens se lewe.
Janine van Niekerk gesels met Zander van der Westhuizen oor Akkoord, ’n nuwe musiekprojek wat geloods is deur Bybel-Media. Die liedjies is laasweek tydens die Predikante Konferensie bekendgestel en geleer vir al 700 dominees wat dit bygewoon het van regoor die land.

Jeani sing mos

Janine van Niekerk gesels met Jeani oor wanneer 'n old soul die lewe waardeer, en oor haar nuwe liedjie "Sing."
Janine van Niekerk is speaking to Envor Moodley about Worship Experience 2026, whith Josue Avila is coming to South Africa to join with other artists and Christians in South Africa to worship for a breakthrough in South Africa.
Janine van Niekerk gesels met Appel oor hoe hy glo die Here hom gebruik deur sy musiek.
Janine van Niekerk is speaking to Sean Butler about his life with Jesus, music and leaning lessons the hard way.
Janine van Niekerk gesels met Jo Black wat die spreker en sanger is by Radiokansel se Damesoggend Vrydag, 21 Aug by Casa Social de Madeira.
Disclaimer: The podcast and artwork embedded on this page are from Radio Pulpit, which is the property of its owner and not affiliated with or endorsed by Listen Notes, Inc.