Religion & Spirituality · Other

  Best in Other   ·     All in Other

By Johannes Lee
Preke van die Gereformeerde Kerk Pietersburg-Noord Die preke wat gelewer word in ons gemeente sal weekliks hier op gelaai word. Ons is gereformeerd- ons hou ons aan die onfeilbare Woord van God en wil hiermee 'n poging aanwend om toe te rus, te groei en te deel wat in ons harte leef. Soli Deo Gloria!