Best   ·   Interviews   ·   Hot   ·   Curated   ·   Directory

  Religion & Spirituality · Spirituality

HRCO Potgooi Preke

By Harvester Reformerende Kerk Olifantsriviervallei
“Commanded to Love Commissioned to Go” “Beveel om lief te hê, afgevaardig om uit te reik” Harvester vervul die Groot Opdrag van Jesus om te GAAN, en dissipels te maak van al die nasies (Mat 28:19) en gehoorsaam Sy bevel om ons medemens LIEF te hê. (Joh 13: 34-35; Joh 15: 12-14; James 2:8)

Dagbreek op Radio Namakwaland 93.4FM

By Jan Oosthuizen
Baie welkom by Dagbreek op Radio Namakwaland 93.4FM. Ek is Past Jan Oosthuizen die fasiliteerder van hierdie vroeg oggend gleuf waar ons saam die heerlikheid van God gaan ondek wat opgesluit in die lewe van Sy eniggebore Seun Jesus Christus.