Podcasts · Religion & Spirituality

Subcategories

  Best in Religion & Spirituality   ·     All in Religion & Spirituality

By Johannes Lee
Preke van die Gereformeerde Kerk Pietersburg-Noord Die preke wat gelewer word in ons gemeente sal weekliks hier op gelaai word. Ons is gereformeerd- ons hou ons aan die onfeilbare Woord van God en wil hiermee 'n poging aanwend om toe te rus, te groei en te deel wat in ons harte leef. Soli Deo Gloria!
By Corrie se PotGooi
DONASIES (https://goo.gl/bwnjHq) Bank ABSA Acc No…
By Radio Scriptura
Radio Scriptura is daarop gemik om te wys hoe die Heilige Gees vandag herstel, hoop en nuwe lewe inblaas deur die Bybel. 2 Timotheus 3:16 sê die Bybel is deur God “ge-asem” - dit is hoofsaaklik die teks waarop ek bou en fokus. Welkom by Radio Scriptura!
By InVia Gemeente
InVia is a contemplative community based in Cape …
By Kruiskyk
Podcast by Kruiskyk
By CIA Jeug
Podcast by CIA Jeug
By Braai FM
Podcast by Braai FM
By The A Group
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan da...
By Simfonie AGS Witpoortjie
Hierdie podcast het ten doel om die woordbediening van Simfonie AGS Witpoortjie aan die publiek beskikbaar te stel. Simfonie AGS - Liewer vir God, Liewer vir mekaar, Liewer vir die wêreld - Elke dag!
By Neos Family Church
Neos is n kultuur waar ons in jou belangstel, jou unieke potensiaal ontwikkel en met skill toerus, jou met intensiteit mobiliseer tot aksie en jou kwaliteite in ander wil dupliseer.
By Tuine Gemeente
Podcast by Tuine Gemeente
By www.kruik.co.za
Kruik Gemeente is in Secunda.
By Worcester Christen Gemeente
14 Junie se preek deur Johan Schoonraad
By Simon Morrison
An Afrikaans Based Bible Teaching Ministry
By Simon Morrison
An Afrikaans Based Bible Teaching Ministry
By Riaan le Roux
Tygerberg Gesinskerk is 'n warm en liefdevolle gemeente in Durbanville, Kaapstad. (Suid Afrika) Ds Johan Delport is die leeraar en die gemeente streef om besoekers tuis te laat voel en om almal as familie te hanteer. Luister gerus na wat Ds Johan te sê het oor allerdaagse probleme en praktiese maniere om jou te help geestelik groei.
By Ben Windle
Weekly teaching from Lifeplace Church in Brisbane, Australia
By Marius Swart
Isa 42:10-12 Sing to the LORD a new song, And His praise from the ends of the earth, You who go down to the sea, and all that is in it, You coastlands and you inhabitants of them! .... Let them give glory to the LORD, And declare His praise in the coastlands.