Afrikaans Podcasts 2018 | Listen Notes

Podcasts

Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.
Luister hier na preke van die Kruiskerk in Stellenbosch.
'n Tuiste vir die Afrikaanse film

HRCO Potgooi Preke

By Harvester Reformerende Kerk Olifantsriviervallei
“Commanded to Love Commissioned to Go” “Beveel om lief te hê, afgevaardig om uit te reik” Harvester vervul die Groot Opdrag van Jesus om te GAAN, en dissipels te maak van al die nasies (Mat 28:19) en gehoorsaam Sy bevel om ons medemens LIEF te h...
Baie welkom by Dagbreek op Radio Namakwaland 93.4FM. Ek is Past Jan Oosthuizen die fasiliteerder van hierdie vroeg oggend gleuf waar ons saam die heerlikheid van God gaan ondek wat opgesluit in die lewe van Sy eniggebore Seun Jesus Christus.
Alwyn is in 1985 gebore in Springs. Hy woon tans in Pretoria. Alwyn se passie vir musiek kom al van “Klein tyd’ af waar hy in n familie vol musikante groot geword het. Alwyn is al van skooltyd af in die musiekbedryf en leef sy passie vir sy musie...
Welkom by ons Podcast, hier sal jy elke week se preek kry wat Sondag by Eden Gemeente gepreek was.
Preke van die Gereformeerde Kerk Pietersburg-Noord Die preke wat gelewer word in ons gemeente sal weekliks hier op gelaai word. Ons is gereformeerd- ons hou ons aan die onfeilbare Woord van God en wil hiermee 'n poging aanwend om toe te rus, te ...
The DEFINITIVE Mighty Ducks Podcast
Afrikaans podcast soos jy dit nog nooit gehoor he…
DONASIES (https://goo.gl/bwnjHq) Bank ABSA Acc No…
Join Adam Yera from CompleteAgent Inc. and RE/MAX Real Estate Associates as he interviews a top producing agent every week and digs deep to share their strategies for success. Automation, blogging, outsourcing, search engine optimization, building...
Op Radio Scriptura gesels ons oor verskeie aktuele temas in die lig van 2 Tim. 3:16,17. Ons glo dat ons die naaste aan die Here leef, wanneer Sy Woord in ons leef.
This is a podcast about technology mostly focused on Apple, with the occasional episode covering other topics.
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Straight outta Parow kom die sienings van 'n klompie jongmense wat meer kontroversiëel as die mullet; met meer finesse as Jurie Els en waaay meer nederig as Kanye West. Jip, jy het reggeraai: dit is die Die Avonture van Skaats de Wet. Vyf jongmen...
Basies alles wat jy nie om 'n beskaafde braaivuur kan bespreek nie. Meestal polities inkorrek, sonder sensuur, met hier en daar 'n kras woord.
Afrikaanse potgooi oor die reg in SA - Afrikaans podcast about the law in SA
Allerlei is ñ podcast van gesprekke, idees en tema's rondom aktuele sake.
Podcast by CIA Jeug
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogr...
Elke sondagoggend word die Erediens van Nuwe Lewe opgeneem en beskikbaar getel aan almal.
Neos is n kultuur waar ons in jou belangstel, jou unieke potensiaal ontwikkel en met skill toerus, jou met intensiteit mobiliseer tot aksie en jou kwaliteite in ander wil dupliseer.
Podcast by Tuine Gemeente
Kruik Gemeente is in Secunda.
14 Junie se preek deur Johan Schoonraad
An Afrikaans Based Bible Teaching Ministry
An Afrikaans Based Bible Teaching Ministry
An Afrikaans Based Bible Teaching Ministry
An Afrikaans Based Bible Teaching Ministry
The plan is that Adam and Mike each come up with three things to talk about. The hope is that the conversation expands beyond the list. The result is something to listen to. Adam and Mike cover the standard pop culture podcast topics but aren't s...
Rock What You Got is a podcast where I interview Actors, Musicians, Sports Stars, Business leaders, Politicians & out of the ordinary achievers about their most difficult seasons in life, success and how you can do it as well.
Informele gesprekke en onderhoude met Suid-Afrikaanse kunstige en musikale mense WAT al goeters gedoen het.
Isa 42:10-12 Sing to the LORD a new song, And His praise from the ends of the earth, You who go down to the sea, and all that is in it, You coastlands and you inhabitants of them! .... Let them give glory to the LORD, And declare His praise in t...

FOLLOW US AND GET THE BEST PODCAST EPISODES

History: Facebook / Twitter
Comedy: Facebook / Twitter
Politics: Facebook / Twitter
Crime: Facebook / Twitter
Crypto: Facebook / Twitter
NBA: Facebook / Twitter
Business: Facebook / Twitter
Fitness: Facebook / Twitter
Movie: Facebook / Twitter