Podcasts · Music

  Best in Music   ·     All in Music

By Alwyn Oberholster
Alwyn is in 1985 gebore in Springs. Hy woon tans in Pretoria. Alwyn se passie vir musiek kom al van “Klein tyd’ af waar hy in n familie vol musikante groot geword het. Alwyn is al van skooltyd af in die musiekbedryf en leef sy passie vir sy musiek tenvolle uit. Hy is baie gewild onder sy ondersteuners en ander musikante. In 2007 het hy in verskeie talent kompetisies deelgeneem onder andere, Soek die sanger, Afrikaanse Idols, Supersterre en Klipdrift Idols. Alwyn is beslis n belewenis op die...
By Pieter Cloete
Pieter Cloete is die aanbieder en vervaardiger van die weeklikse Maroela Media Afrikaanse Top 20. Dit saai ook weekliks uit by 11 gemeenskapradiostasies.