Society & Culture · History

  Best in History   ·     All in History

By Eensgesind Klankleêrs
Die Eensgesind Klankleêrs bied verskeie programme wat fokus op Suid-Afrikaanse geskiedenis, erfenis en aktuele sake. Die Klankleêrs vorm deel van oudio reekse soos 'Padlangs', ' 'n Selde Gespreke' en 'Rede uit die verlede' om maar 'n paar te noem. Hierdie programme kan gratis afgelaai word en deur middel van artikels op die Eensgesind webtuiste kan die gesprekke en opnames verdere substansie aan die luisteraar gee. By Eensgesind glo ons in die waarde van kollektiewe intellektuele kapitaal. On...