Podcasts · Society & Culture

Subcategories

  Best in Society & Culture   ·     All in Society & Culture

By Skaats de Wet
Straight outta Parow kom die sienings van 'n klompie jongmense wat meer kontroversiëel as die mullet; met meer finesse as Jurie Els en waaay meer nederig as Kanye West. Jip, jy het reggeraai: dit is die Die Avonture van Skaats de Wet. Vyf jongmense van die NeoGen jeugbediening in Parow, Kaapstad kyk na die stuff wat saakmaak vir die Suid Afrikaanse jeuge vandag. Van Jackie Selebi tot Patricia Lewis kyk ons na die lewe in Suid Afrika uit die oë van nuwe generasie Christene. Welkom by die avo...
By Dirk Scheepers
"Sake wat Afrikaners raak." Dirk Scheepers en gaste bepeins die nuus, politiek en kultuur. Basies alles wat jy nie om 'n beskaafde braaivuur kan bespreek nie. Meestal polities inkorrek, sonder sensuur met hier en daar 'n kras woord. (EN) Culture and politics, among other things, are discussed on this program, often with choice language, listener discretion advised. Episodes in English and Afrikaans.
By Etienne de Heus
Afrikaanse potgooi oor die reg in SA - Afrikaans podcast about the law in SA
By Etienne de Heus
Namibia reisverhale
By allerlei
Allerlei is ñ podcast van gesprekke, idees en tema's rondom aktuele sake.
By Marius Swart
Isa 42:10-12 Sing to the LORD a new song, And His praise from the ends of the earth, You who go down to the sea, and all that is in it, You coastlands and you inhabitants of them! .... Let them give glory to the LORD, And declare His praise in the coastlands.
About Listen Notes
Podcast search engine with 404,308 podcasts and 23,619,263 episodes. Built by a one-person team. Learn more.
Follow us
Monthly updates via email (past issues)