Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

By Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

About this podcast   Afrikaans

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
480 episodes · since Aug, 2016

Podcasts like "Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans"   ·   View all

By Weg Tydskrif
By Tomás Pinto
By Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)
By Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)
By Ir e Vir de Bike
Disclaimer: The podcast and artwork embedded on this page are from Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag, which is the property of its owner and not affiliated with or endorsed by Listen Notes, Inc.